Atletiek
Atletiek Top Presteerders 2024
Joshua Melaat het tydens ons Kleure Atletiekbyeenkoms ‘n hoogte van 1.47m behaal in die hoogspring. Hy het ook tydens die Vrystaat Atletiekbyeenkoms ‘n goue medalje vir hoogspring en ‘n silwer medalje in die 4 x 100m aflos behaal.
JF Prestige Atletiek Byeenkoms 2024
Kleure Atletiek 2024