Kuns en Kultuur

Ontdek die rykdom van kuns en kultuur by PSJF! Ons het ‘n kreatiewe omgewing geskep waar kinders hulself kan uitdruk deur kunsvorme en kultuurnavorsing, en waar hulle kan deelneem aan ‘n wye verskeidenheid van kultuuraktiwiteite.

debat

koor

landsdiens

musiek

spreekkoor

voortrekkers