Aartjie Trots
Akademie – Top 10 Graad 4-7
Kwartaal 1 – 2025
Ons Graad 4-7 Top 10 Leerders word in die eerste drie kwartale aangewys, en in die vierde kwartaal tydens ons jaarlikse prysuideling word die Top 10 leerders van die jaar aangewys. Hierdeur gee ons erkenning aan ons top akademiese leerders.