Ons Visie

Om dié toonaangewende Afrikaanse Primêre Skool te wees waar ons elke leerder aanmoedig om nuwe en opwindende dinge te probeer, gegrond op ‘n inklusiewe waardesisteem en om ‘n holistiese ontwikkeling te ervaar.

Ons Missie

Om ‘n gebalanseerde professionele onderwysdiens aan leerders / gemeenskap te bied deur:

  • Goed gekwalifiseerde personeel met ‘n hoë waardesisteem aan te stel.
  • Hoë akademiese, kultuur en sport standaard deur ontwikkeling van kundigheid en vaardigheid.
  • Waardegedrewe dissipline stelsel.
  • Emosionele en maatskaplike steun aan personeel, leerders en ouers te bied.
  • Daarstelling van dinamiese en beskikbaarstelling van nuutste tegnologiese hulpmiddels en koste effektiewe bestuur en administratiewe ondersteuning daar te stel.
  • Goeie ouerbetrokkenheid.
  • ‘n Entrepreneuriese benadering te volg.
  • Ontwikkeling van fisiese fasiliteite.