Sport

Ons bied ‘n verskeidenheid opwindende sportaktiwiteite aan wat kinders kan help om hul passie vir sport te ontwikkel en nuwe vriende te maak.

atletiek

hokkie

krieket

karate

landsdiens

netbal

rugby

skaak

swem

tennis