Landsdiens Ons het ‘n aktiewe landsdiens kultuur wat elke week aktiwitiete aanbied, en dan ook verskeie kampe bywoon elke jaar. Die leerders is opgewonde oor hul landsdiens en geniet elke oomblik.