Koor
JF se Junior- en Seniorkoor leerders neem aan verskeie kompetisies deel elke jaar en behaal puik prestasies. Die koor het ook saam met die sanger Joshua na die Reën opgetree tydens ‘n spesiale aandvertoning. Daarmee saam is daar dan ook koor prefekte wat koorleerders leierskap eienskappe laat aanleer en die koor personeel kan bystaan.