Karate Ons karate leerders beoefen verskillende style en neem deel aan verskeie klub kompetisies landswyd. Die kompetisie is groot, maar ons leerders presteer puik en behaal selfs die SA Kampioenskappe met uitstekende resultate.